Bulletin: 25 Januarie 2026
Bulletin: 25 Januarie 2026 Laai PDF-Weergawe Af Die BARK-bulletin word elke Sondag uitgesaai op die 145.700 herhaler. Hierdie week is dit saamgestel en gelees deur Marius ZS1ML, en dit is ook beskikbaar op die klub se Echolink-nodus ZS0BAK-R. Die 40 m herleiding word hierdie week deur Andre ZS1F behartig. Die herleiding na die skakelstelsel wat […]
Bulletin: 25 Januarie 2026 Read More »
