Bulletins

Weeklikse bulletin gemis? Lees en laai dit hier af!

BARK saai weeklikse bulletins op ‘n Sondag uit. Elke bulletin word na die uitsending van die bulletin op die BARK-Facebook blad gelaai, en is ook hier beskikbaar.

Indien jy nuwe nuusbrokkies het om te deel vir insluiting in die weeklikse bulletin, stuur dit asseblief na die Redaksie-span by [email protected], op die laatste Saterdag-middag 14:00 voor die weeklikse bulletin.

Translate »
Scroll to Top