Die weeklikse klub-bulletin vind plaas op Sondagoggende om 07h45 op die Du Toits Kloof (Hawequa) 145.650 herhaler en word herlei na die Sir Lowry’s Pas (Hansekop) 145.600 herhaler wat aan die res van die Weskaap herhalernetwerk koppel en word dan ook op die 80 meter band by 3670 mhz en die 40 meter band by 7.092 mhz hersend.