KONTAK & LIDMAATSKAP

Kontak

U kan BOLAND AMATEUR RADIO KLUB kontak per epos by die onderstaande adres:

zs1bak@bark.org.za

Betaling van lidmaatskap

Lede geld is jaarliks betaalbaar in Julie. U kan dit by lede vergaderings betaal in kontant of per EFT in BARK se bankrekening. Die koste is R100 vir gewone lede en R50 vir studente/skoliere.

Bankbesonderhede

Bank: ABSA

Rek. tipe: SPAAR

Rek. nr.: 042 9720 974

Tak: STRAND

Takkode: 334312

AANSOEK VORM VIR NUWE LEDE

Volg asseblief die skakel hieronder en voltooi die lidmaatskap vorm.

aansoek-om-lidmaatskap-van-boland-amateurradioklub

Die voltooide vorm moet aan die Tesourier, Rassie Erasmus (ZS1YT), per epos gestuur word by zs1yt@bark.org.za