Ledegeld vir ‘n gewone lid is R60,00 en vir ‘n skolier of student R30.00
Vul onderstaande vorm in, klik op stuur en betaal u ledegelde in BARK se bankrekening in.
Bank besonderhede:
Bank: ABSA
Takkode: Internet – 632005, Toonbank – 334312
Rek No: 429720974
Maak seker u roepsein of naam en van is op die bankbesonderhede ingevul as verwysing.
Dankie vir u ondersteuning van BARK. Mag u verbintenis met BARK net vreugde vir u bring.
