Dankie aan Jonathan Carter
ZU1N wat agter die skerms BARK Webblad se “hosting” hanteer en van die goete op die Webblad doen wat die Webmeester nie verstaan nie ![]()
Jonathan het my meegedeel dat hy vir ons genoeg spasie gaan beskikbaar stel om Sondae se bulletins nou soos op CTWUG ook op ons Weblad beskikbaar te kan stel vir aflaai!

BAIE DANKIE VIR DIE BULLETIN WAT EK KAN AF LAAI OM OOK DIE BULLETIN TE KAN LIUSTER HIER IN IRELAND. DIT IS BAK VAN JULLE. MOOI BLY DAAR IN ONS SA.
GROETE UIT IRELAND.
PEET NEL (ZS1NEL)
EI7JQ
Dankie vir die Audio. Vir die eerste keer in meer as agt jaar wat ek in die buiteland werk kan ek nou na die BARK bulletin luister. Lekker!
73,
P.J. (Ean) Retief
Dammam laan 22
Euro Village
Prince Sultan Street
Qurtuba
AL KHOBAR
Saoedi-Arabië
http://eurovillagecompound.com
Telf: +966 3 857-9780 x 1956 (Saans)
Telf: +966 3 838-9467(Kantoor – Dag)
Faks: +27 86 510-0029(24 uur /7 dae)
Werkure: 06:00 tot 18:00 SAST
Skype ID = ean.retief