BARK LEDEVERGADERING

BARK LEDEVERGADERING
Die volgende BARK ledevergadering vind plaas op Saterdag 24 Maart 2018 om 11:00 by die Wellington Voortrekkers.

Na die vergadering word die braaivleisvure aangesteek en gesellig verkeer. Bring asseblief u eie verversings, kampstoele en braai gereedskap.