Bark Vergadering 25 Maart 2017 Stellenbosch

Die volgende BARK vergadering vind plaas op Saterdag 25 Maart 2017  om 11:00 te Stellenbosch Voortrekkers. Kom deel in hierdie heerlike samekoms.

Bly asseblief ook vir die gebruiklike ‘bring en braai’ na die vergadering.

Dit sal gaaf wees om almal van julle daar te sien.

stellenbosch voortrekkers