Boland Amateurradio Klub  -  Z S 1 B A K
	<language>en</language>
Boland Amateurradio Klub vergadering
U word vriendelik uitgenooi na ’n BARK vergadering op Saterdag 2 Oktober 2010 om 11:00 op die plaas Slot van die Paarl te Agter-Paarl.  Olivier, ZS1OLI is ons gasheer.  Die vergadering behoort so teen 12 uur klaar te wees en daarna sal die braaivleis vure aangesteek word.  Bring u eie kos, eetgerei, drinkgoed, stoele, rooster [...]]]></description>
RADIO TECHNOLOGY IN ACTION 2010
24 July 2010   Cape Peninsula University of Technology     Belville Campus
Opposite the University of the Western Cape
09H00
http://www.sarl.org.za/public/_news/AutoArticle.asp?ArtNo=1
ZS85SARL
		<description><![CDATA[Hallo almal           
Baie dankie vir ‘n heerlike dag            
Ons het 180 Kontakte gemaak            
Ons kort egter 15 kontakte      [...]]]></description>
SPESIALE STASIE 22 MEI 2010 – ZS85SARL – YSTERPLAAT
Vanaf SARL webblad:
“SPECIAL EVENT STATION 22 MAY
The SARL was founded on the 25^th May 1925 in Cape Town.    
To commemorate the 85th anniversary of this event in Cape Town, a group of radio amateurs will operate a station with the birthday call sign ZS85SARL on Saturday 22 May from Cape Town.  [...]]]></description>
Boland Amateurradio Klub vergadering
U word vriendelik uitgenooi na ’n BARK vergadering op Saterdag 20 Maart 2010 om 11:00 op die plaas Slot van die Paarl te Agter-Paarl.  Olivier, ZS1OLI is ons gasheer.  Die vergadering behoort so teen 12 uur klaar te wees en daarna sal die braaivleis vure aangesteek word.  Bring u eie kos, eetgerei, drinkgoed, stoele, rooster [...]]]></description>
BACAR AFGEKEUR
Hallo Almal   
Ek het baie slegte nuus.  Die BACAR ballon gaan nie meer vlieg nie.  Na    baie samesprekings die afgelope tyd met "Central Airspace Management     Unit" wil hulle nie vir ons toestemming gee nie.  Ek was daagliks met     hulle in verbinding.  Die [...]]]></description>
BACAR
Op Sondag 24 Januarie 2010 lanseer Boland Amateurradio Klub ‘n BACAR.  (BACAR staan vir Balloon Carrying Amature Radio.)
Tyd: 11H00
Plek: Worcester Lughawe
Die BACAR het verskeie radio’s, wat ‘n herhaler insluit asook ‘n kamara aan boord.
Alle aksie tydens die vlug sal vanaf Worcester Lughawe gevolg kan word waar die Beheersentrum sal wees.
Vir meer inligting sien die BACAR [...]]]></description>
Boland Amateurradio Klub vergadering
U word vriendelik uitgenooi na ’n BARK vergadering op Saterdag 12 Desember 2009 om 11:00 op die plaas Slot van die Paarl te Agter-Paarl.  Olivier, ZS1OLI is ons gasheer.  Die vergadering behoort so teen 12 uur klaar te wees en daarna sal die braaivleis vure aangesteek word.  Bring u eie kos, eetgerei, drinkgoed, stoele, rooster [...]]]></description>
VERBIND EN VIND RADIO-KOMPETISIE 2009
Deur Conradt, ZS1ES en Jan, ZS1VDV   DATUM: 11/12 Desember 2009    BANDE: 80m (3,670); 40m (7.094) en 2m (145.650 en 145.700 herhalers)    TYD: Vrydag, 11 Desember 2009 18:00 tot 20:00    Saterdag, 12 Desember 2009 07:00 tot 09:00    
REËLS:    Alle [...]]]></description>
Boland Amateurradio Klub vergadering
U word vriendelik uitgenooi na ’n BARK vergadering op Saterdag 19 September 2009 om 11:00 op die plaas Slot van die Paarl te Agter-Paarl.  Olivier, ZS1OLI is ons gasheer.  Die vergadering behoort so teen 12 uur klaar te wees en daarna sal die braaivleis vure aangesteek word.  Bring u eie kos, eetgerei, drinkgoed, stoele, rooster [...]]]></description>