Wordpress Themes
Boland Amateurradio Klub – Z S 1 B A K
Die GROOTSTE Afrikaanse Amateurradio Klub in die wêreld! (Het ook anders talige lede)
  • Home
  • Nuus

  • Aansoek/Hernu vorm
  • Bulletins
  • CQ Boland
  • Kontak & Bank besonderhede
  • Voorblad

Voorblad

BARK_logo

WELKOM BY DIE BOLAND AMATEURRADIO KLUB SE WEBBLAD

Die Boland Amateurradio Klub is gestig gedurende Junie 1948 as Tak Boland en op 25 Mei 1996 is die naam verander na Boland Amateurradio Klub.

BARK is die grootste klub in Wes-Kaap met oorwegend Afrikaans sprekende lede waarvan party buite die Boland gebied woonagtig is.

Boland ?

Boland is ‘n gebied in die Wes-Kaap Provinsie van Suid-Afrika sonder duidelik vasgestelde grense wat hoofsaaklik die wyn- en vrugteproduserende deel van die provinsie aan dui.

Bekende dorpe in die Boland is: Franschhoek, Malmesbury, Paarl, Stellenbosch, Tulbagh, Villiersdorp, Wellington en Worcester.

Dit is ‘n bergagtige gebied met hoofsaaklik winter reënval.

New_SARL_Logo

BARK is by die Suid Afrikaanse Radio Liga – SARL ge-afilieer.

Kom “gesels” met ander BARK’ers, klik op onderstaande skakel:

BARK Klets Kamer

Comments Off

Comments are closed.

  • Search

  • Bladsye

    • Nuus

    • Aansoek/Hernu vorm
    • BACAR
    • Bulletins
    • CQ Boland
    • Geskiedenis
    • Komitee
    • Kontak & Bank besonderhede
    • Ledelys
    • Pakket
    • Verjaardaglys
    • Voorblad
  • Blogroll

    • Johan le Roux
  • Fotos

    • Foto Album
  • Lede

    • BARK Lede
    • Verjaarsdaglys
  • Skakels

    • Ander Nuusbriewe
    • BARK Wiki
    • Die Suid-Afrikaans Radio Liga
    • eQSL
    • Klets
    • QRZ.COM
    • Verskaf Afkondigings vir Bulletins
    • ZS1BAK – Ou Webblad
    • ZS1RX – Johan le Roux
  • Nuus Argief

  • Administrasie

    • Log in
    • Entries RSS
    • Comments RSS
    • WordPress.org


Boland Amateurradio Klub – Z S 1 B A K © 2007-2010 All Rights Reserved. | Design by Internet Business